Personeel

Ons personeelkorps bestaan uit 'n bekwame en goed opgeleide span. Die direkteure van die firma en elkeen se spesialisgebied is die volgende:

Jan Maree

Hooggeregshof-aangeleenthede (insluitend egskeidings) en Padongelukfonds-eise

Epos: jan@schoemanmaree.co.za
Kontak Nommer: 082 784 8324

Francois Daffue

Eiendomstransaksies, Kommersiële reg en Notariële Aktes

Epos: francois@schoemanmaree.co.za 
Kontak Nommer: 082 414 5357

Anton Taute

Eiendomstransaksies, Trusts, Boedels en Notariële Aktes

Epos: anton@schoemanmaree.co.za
Kontak Nommer: 082 414 5356

 

Gawie Hoffman

Landdroshof-aangeleenthede (insluitend siviele litigasie en strafwerk)

Epos: gawie@schoemanmaree.co.za
Kontak Nommer: 082 413 8475