Kliënte

Ons firma is op die paneel van Absa Bank , Absa Bank Wealth , Standard Bank en Nedbank. Ons tree ook op as prokureurs vir Absa Trust. Ander groot kliënte sluit in Mooirivier Makelaars (‘n landswye makelaarsfirma) en Vodacentre, Bloemfontein.